Jou Afrikaanse pet-prater GROOTHANDELAAR .Ons help klein besighede om geld te maak.
Stuur jou plan na ons, dat ons sien hoe loop die blikkantien

Gooi mielies
Ons het 'n span wat ingeskakel is op die Afrikaanse kultuur en wat Afrikaans en Engels (partykeer Mengels) pette ontwerp en vervaardig wat jy kan verkoop
Ons stel pakkette saam wat jou pas en geld maak en ons het meer as 'n duisend verskillende planne vir jou, letterlik!
Of jy nou 'n klein besigheid reeds het, of winkel of een wil begin of markte doen, ons is hier om te help
Join pette.co.za for Unmatched Wholesale Apparel Solutions - ja bla bla bla bla - verkoop net iets
Lekke pette, ou maat
